We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Stormweer

from X by Marcia Moon

/

about

A song about a state of mind that mirrors a brewing and ongoing storm. Written in Cape Town.

lyrics

Stormweer

As die wolke groei, en die berge grys word
En die natheid vloei, jy die stilte stoei
As jy ingee vir self, wanneer dinge stil word
Jou blatante eer, en jou ouers oud word
Dan glo jy tog dat daar iemand moet wees, wat verlang na jou gees

Afsondering maak sin, dit weerhou jou van onegtheid
Delg dieper in, ontmoet jou spoke
Geduld bly ‘n kuns, kultiveer jou vermoë
Kies aanvaarding, glo, daars talent in jou vermoë
Dis ‘n cliché, maar dit bly my by

Hoor jy voel jy, ek sal nooit van jou donker vergeet nie
Jou aanvaarding, sal my nooit tem, nooit laat ontdiep nie
Daar ‘n fees, ‘n hartfees, in Stormweer

Soos ‘n omgedraaide kruis, as die stof my vuil maak
Voel ek tuis
As die hitte my kop skroei, humor is al wat groei
Kan ek op die oseane staat maak
Daar ‘n fees, ‘n hartsfees, in Stormweer
Daars ‘n fees, en dit kom weer

Hoor jy voel jy, ek sal nooit van jou donker vergeet nie
Jou aanvaarding, sal my nooit tem, nooit laat ontdiep nie
Daars ‘n fees, ‘n hartsfees, in Stormweer
Daars ‘n fees, end it kom weer

credits

from X, released August 18, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marcia Moon South Africa

Marcia Moon is a South African Progressive Style Folk Singer/Songwriter. She sings and writes in both Afrikaans (her Mother Tongue) and English. Her style has been described as mystical and spiritual. She is a powerful rhythmic guitar player and uses this traditional instrument in a percussive and droning way. Unique and authentic to her inner world. ... more

contact / help

Contact Marcia Moon

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marcia Moon, you may also like: